Maxi's Cottage
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Condor Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Maxi's Cottage bied lieflike selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Oudtshoorn. Dit kan die ideale opsie vir 'n paartjie of enkelreisigers wees.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het lugversorging en 'n en suite-badkamer. Daar is 'n dubbelbed en die badkamer het 'n instapstort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien, sowel as sjampoe, opknapper en stortjel.
Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. 'n Wasmasjien is beskikbaar. Gratis WiFi en 'n TV is beskikbaar.
Daar is ook 'n werksarea met kragproppe vir skootrekenaars.
Die verblyf is 2 km vanaf 'n lieflike swembad en 2,7 km vanaf Mediclinic geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Maria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 39 Condor Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Gaste dink Maxi's Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Condor Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang