Successfully reported
+29

Mayberry Park Guest Lodge

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Smarag Street, Mayberry Park, Alberton, 1481, Gauteng
  • Vanaf R695 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mayberry Park Guest Lodge is in Alberton geleë, 'n stad in die suidelike deel van die Oos-Rand van Gauteng provinsie. Die instansie is naby die Mall of the South, 'n verskeidenheid restaurante en die voorstad Brackenhurst. Johannesburg is 20 km weg.

Verblyf is beskikbaar in 3 gaste-suites wat 2 volwassenes kan akkommodeer, en is elkeen individueel gestileer en gemeubileer. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, platskerm-TV met sekere DStv-kanale en 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sibusiso Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 10 Smarag Street, Mayberry Park, Alberton, 1481, Gauteng
  • Gaste dink Mayberry Park Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 695
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 695
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 695
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Smarag Street, Mayberry Park, Alberton, 1481, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGDNuUGjQPciSrSGmklPOGybpQJmLD318V4iAjnBfASxURDltRO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 10 Smarag Street Mayberry Park 1481 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.332088 28.118742

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang