Mayfield Cottages
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 4 Mayfield Avenue, Rondebosch, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
- Vanaf R1 240 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mayfield Cottages bied selfsorgverblyf en is in Rondebosch, in die suidelike voorstede van Kaapstad geleë. Rondebosch is 'n goed gevestigde, luukse en lowerryke voorstad.
Daar is 2 selfsorg-suites wat elk elk 2 mense kan akkommodeer. Hulle is verbonde aan die hoofhuis waar die eienaar saam met hul gesin woon. Elkeen het 'n goed toegeruste kombuisie met 'n tweeplaatstoof, yskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Daar is gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Hulle het albei ook elkeen Franse deure wat uitloop op 'n klein patio. Albei suites het hul eie ingang en parkeerplek van die straat af
Daar is 2 parke in die omgewing en dit is naby Nuweland se krieket- en rugbygronde. Dit is sentraal geleë vir maklike toegang tot baie gewilde toeristeplekke.
Ongelukkig kan ons nie kinders onder 12 jaar akkommodeer nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Shelagh Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 4 Mayfield Avenue, Rondebosch, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
- Gaste dink Mayfield Cottages het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 4 Mayfield Avenue, Rondebosch, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang