Successfully reported
+60

Mbizane Escarpment Retreat

Tentekamp
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R539, Sterkspruit Farm 296 Portion 6, Schoemanskloof, 1207, Mpumalanga
  • Vanaf R4 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mbizane Escarpment Retreat is 'n privaat natuurbewaringsgebied in die Schoemanskloofvallei, bekend vir sy asemrowende kranse, riviere en ryk biodiversiteit, wat dit 'n plek op die Register van Natuurlike Erfenisterreine besorg het.

Gaste het 'n keuse tussen 4 privaat luukse tente vir twee, 1 tent vir twee met 'n plonspoel en 1 tent vir agt. Al die selfsorg-akkommodasie beskik oor knus leefareas, goed toegeruste kombuise, tee- en koffiemaakgeriewe, gemaklike beddens, en suite-badkamers, kwaliteit linne en handdoeke, privaat houtdekke en WiFi.

By Mbizane kan gaste ontspan met pieknieks, skemerkelkies vanaf uitkykdekke, maaltye vanaf die restaurant op die perseel, of eenvoudig op hul luukse tentdek ontspan. Daarbenewens kan gaste 'n verskeidenheid aktiwiteite geniet, insluitend voëlkyk, stap, selfry-4x4-ritte en swem in natuurlike poele en riviere. Hierdie eiendom is ongeveer 65.2 km van Mbombela (Nelspruit) af.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Warm water
Swembad
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Chrisna P
Saam met lewensmaat
5.0
Vrede vir die siel. Ons het vreeslik lekker gebly. Pragtig, stil, netjies en baie vriendelike mense.
Okt 2025
Dedre R
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Elke oomblik het ons verwagtinge oorskry, dit was 'n heerlike bederf.
Sep 2025
Kgaugelo K
5.0
Memorable experience. My stay at Mbizane Escarpment Retreat was nothing short of memorable. The setting is peaceful and beautiful, and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Antonette P
Saam met vriende
5.0
Ongelooflik. Was uitstekend, alles was 5 ster, sal weer gaan so lekker gebly.
Jul 2025
Charles R
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plek! Ons kort tydjie daar was regtig baie lekker. Die gasvrou is uitstekend!
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Charlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R539, Sterkspruit Farm 296 Portion 6, Schoemanskloof, 1207, Mpumalanga
  • Gaste dink Mbizane Escarpment Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 4 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R539, Sterkspruit Farm 296 Portion 6, Schoemanskloof, 1207, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73b4099875541411c8174a6e4ea57b1af79f61d9c808037095d331e86cbdb4167097ecb9ccd2776233aa8e86daffa2e0c8d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 R539 Sterkspruit Farm 296 Portion 6 1207 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.356548065852 30.488861974533
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang