Mbuni Bush Cottage
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2025 tot 28 Nov 2025.
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1587 Volstruis Road, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
-
Vanaf
R950R855 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Mbuni Bush Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-boskothuis wat in die hartjie van die bos in Marloth Park geleë is. Gaste kan die Krugerwildtuin besoek, of 'n dag in Marlothpark se reservaat, Lion Spruit, geniet.
Dié eenslaapkamerhuis is teen die Park-area geleë en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit is smaakvol gemeubileer met 'n dubbelbed en maak gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot by 'n etenstafel en lei verder na die sitkamer wat met 'n dubbelslaapbank gemeubileer is.
Die eenheid het 'n lieflike patio met buitesitplek en 'n braai-area. Gaste kan 'n braai geniet terwyl die steenbokke om hulle wei en die brul van leeus hulle vermaak.
Marloth Park bied gaste 'n Waterpark, verskeie restaurante, 'n winkelsentrum met 'n slagter, 'n supermark, en meer.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Cecile Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1587 Volstruis Road, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
- Gaste dink Mbuni Bush Cottage het ’n baie goeie ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1587 Volstruis Road, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang