Successfully reported

Mc Kala Guest House

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Phillip R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Uitstaande. Baie lekker gebly. Die ideale plek. Die gasheer het uit sy pad gegaan om ons voertuig met 'n groot motorsleepwa te akkommodeer. Netjiese verblyf en goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keith V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Very enjoyable stay. Will surely use it again. Well located in a safe neighbourhood. Friendly reception with affordable and clean accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heerlik is nie 'n beskrywing nie, want dit was heeltemal verby. Van die eerste keer wat ek met die gasheer geskakel het, is ek professioneel behandel. Met ons aankoms, wat voor 14:00 was, was ons uiters vriendelik ontvang en Charl het uit sy pad gegaan om my te help om die sleepwaentjie af te haak en te parkeer. Ons akkommodasie in kamer 9 was gereed en ons kon net intrek. Ons het heerlik oornag, want die akkommodasie is skoon en gerieflik met alles wat ons nodig gehad het. Ek sal Mc Kala enige tyd aanbeveel vir oornag akkommodasie en selfs vir groepe. Die WiFi was ook 'n plus vir ons, asook die DStv-kanale en die TV. Alhoewel ons nie die swembad gebruik het nie, was dit beskikbaar vir ons gebruik, wat beslis 'n pluspunt is. Julle is wonderlike gastehuis-eienaars en doen beslis dinge reg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronelle N
1 nag
5.0
Jan 2025

Sal beslis weer gebruik maak van Mc Kala Guest House en aanbeveel vir familie. Beslis uitstekende waarde vir geld. Pragtige plek. Akkommodasie perfek. Gasvryheid uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trunelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Gemaklik. Baie lekker gebly. Vriendelike mense en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2025

Verblyf was aangenaam. Sal hul aanbeveel. Ons het baie lekker gebly, die plek is skoon en netjies. Sal dit beslis aanbeveel. As daar net 'n paper towel ook in die kamer kan wees om op te vee as jy iets gemors het. En 'n ekstra toiletrol sal ook gaaf wees en nie net die een toiletrol wat in gebruik is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja Y
1 nag Saam met vriende
4.0
Mei 2025

Good. Everything was okay except we had no hot water, but the host organised another place to shower in, even in the cold. Overall, nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Esther L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2025

We didn't have a choice because most accommodation was fully booked. Management has a bad attitude.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Amanda L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Aangenaam. Baie lekker. Netjies en gasvrye mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Oweditse Edwin G
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Super. I was so pleased with everything, and my friends were also.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 William Gasson, Labram, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNkODBlZGVlLTdjNGEtNGUwZC1hZjI5LThjMGE3YTAzOTY1Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 81 5 1 5 10 William Gasson Labram 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.7541 24.76349

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang