Successfully reported
+15

Mc Kala Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 William Gasson, Labram, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R990 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mc Kala is 'n rustige en vriendelike gastehuis in Kimberley en bied maklike toegang tot winkelsentrums, hospitale, 'n lughawe en vele ander besienswaardighede. Kimberley staan bekend as die 'Diamantstad' van die Noord-Kaapprovinsie.

Die netjiese en skoon verblyf verseker dat gaste 'n goeie nagrus kan geniet. Elke kamer bied 'n gemaklike bed, lugversorging en 'n platskerm-TV met DStv.

Gaste het toegang tot 'n swembad en braaigeriewe. Veilige parkeerplek word voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Phillip R
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstaande. Baie lekker gebly. Die ideale plek. Die gasheer het uit sy pad gegaan om ons voertuig met 'n groot motorsleepwa te akkommodeer. Netjiese v...
Sien meer
Aug 2025
Keith V
Gesin met klein kinders
5.0
Very enjoyable stay. Will surely use it again. Well located in a safe neighbourhood. Friendly reception with affordable and clean accom...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Frans K
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik is nie 'n beskrywing nie, want dit was heeltemal verby. Van die eerste keer wat ek met die gasheer geskakel het, is ek professioneel behandel....
Sien meer
Jan 2025
Ronelle N
5.0
Sal beslis weer gebruik maak van Mc Kala Guest House en aanbeveel vir familie. Beslis uitstekende waarde vir geld. Pragtige plek. Akkommodasie perfek....
Sien meer
Jan 2025
Trunelle V
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik. Baie lekker gebly. Vriendelike mense en baie netjies.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 10 William Gasson, Labram, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Mc Kala Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 William Gasson, Labram, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNkODBlZGVlLTdjNGEtNGUwZC1hZjI5LThjMGE3YTAzOTY1Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 81 5 1 5 10 William Gasson Labram 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.7541 24.76349

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang