McAllisters on 8th Guesthouse & Spa
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 8th Avenue, Windermere, Berea, 4001, KwaZulu-Natal
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
McAllisters on 8th Guesthouse & Spa is in Morningside geleë en bied gaste gemaklik gemeubileerde B&B-verblyf. Halaal Venue
Gaste het 'n keuse om 'n dubbel- of gesinskamer met lugversorging te bespreek; almal het 'n privaat ingang. Die kamers is gemeubileer met dubbelbeddens en elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Elk van die kamers is toegerus met 'n TV met DSTV, WiFi-toegang, 'n klein yskas, 'n mikrogolfoond, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Daaglikse skoonmaakdienste is ingesluit in die tarief.
Die gastehuis het ook 'n swembad waarin gaste kan afkoel, en veilige parkering word voorsien.
McAllisters on 8th Guesthouse & Spa is net 'n kort rit vanaf verskeie restaurante en 2 km vanaf die Moses Mabhida-stadion en die Suncoast Casino, Hotels and Entertainment Centre.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Muhammed Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 11 8th Avenue, Windermere, Berea, 4001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink McAllisters on 8th Guesthouse & Spa het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 8th Avenue, Windermere, Berea, 4001, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang