McLaren Self-catering
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 129 Main Road, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
McLaren Selfsorg bied gemaklike verblyf in 'n eenslaapkamerkothuis op 'n residensiële eiendom in 'n stil area in De Kelders. Die eiendom is stapafstand van die see en 'n klein geriefswinkel.
Die kothuis bestaan uit 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n bad en 'n stort-oor-die-bad, en 'n oopplan-kombuisie, leef- en eetarea. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, 'n gasstoof en oond en 'n mikrogolfoond, en die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel en stoele, en 'n sitarea. Die kothuis is toegerus met 'n TV met Netflix en Youtube en gratis WiFi.
Gaste het toegang tot veilige parkering, braaigeriewe en 'n klein tuintjie. Inligting oor die area word in 'n inligtingsboekie in die kothuis verskaf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Leigh Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 129 Main Road, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink McLaren Self-catering het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 129 Main Road, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang