Successfully reported
+46

McLeod's Cottage

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 McLeod Street, Stuart's Hill, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
  • Vanaf R975 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

McLeod's Cottage bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgkothuis op 'n residensiële eiendom waar die eienaars woon. Die kothuis is langs die hoofhuis in Stuart's Hill geleë met sy eie privaat ingang, rustige tuin en veilige parkeerplek agter outomatiese hekke. McLeod's Cottage is in die hartjie van Somerset-Wes geleë, omring deur bome, die Helderberge en die Atlantiese Oseaan.

Die oopplan-kothuis is smaakvol gemeubileer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die kothuis het 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelslaapbank, 'n badkamer met 'n stort, 'n kombuis en 'n leefarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, 4-plaatstoof, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, ketel, broodrooster en 'n buitebraai-area.

Bykomende kenmerke sluit in 'n sitarea met 'n buite-patio en braai, oerwoudgimnasium vir kinders, onbeperkte WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale, Netflix en Showmax.

Somerset-Wes is die ideale ligging vir verblyf in Kaapstad. Dit is 'n rustige toevlugsoord van die gewoel met talle gholfbane, voetslaan- en bergfietsroetes op jou voorstoep, om nie eers te praat van van die beste branderplankryplekke en sonsondergange wat Kaapstad kan bied nie. McLeod's Cottage is ook enkele minute van van die bekendste wynlandgoedere in Suid-Afrika af. Kaapstad Internasionale Lughawe is 31 km weg.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Janine B
5.0
Fantasties! Baie netjiese plek en die gasvryheid was dierbaar. Defnitief 'n 10/10 vanaf my vir hierdie cottage.
Okt 2025
Michelle D
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker plekkie. Was hout beskikbaar en 'n Weber. Het baie lekker gebraai.
Okt 2025
Kelly R
Gesin met klein kinders
5.0
Relaxed and chilled. Welcomed on arrival. We had no disturbance and could unwind. Beautiful cottage and well put together.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Lee W
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic accommodation. Amazing place. Amazing hosts. Perfect position.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Garron L
Gesin met klein kinders
5.0
Child friendly! Our stay was beautiful and so homey!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gianluca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 20 McLeod Street, Stuart's Hill, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
  • Gaste dink McLeod's Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 975
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 975
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 975
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 McLeod Street, Stuart's Hill, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA637a995fad94ef9d08ff010b3bacdd896ee5811f3670e2b7e55f2764a6db635d04992d68372bd893c1aa50fe82568848799b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 20 McLeod Street Stuart's Hill 7129 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.074715947116 18.849881742328
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang