Meerkat Avonture Boskamp
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 55 Boekenhoutskloofdrift, Burkea Halfmaan Noord, 19 km from Cullinan, 1002, Gauteng
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Meerkat Adventure Camp is 'n boskamp geleë op 'n privaat plaas, 19 km buite Cullinan. Dit is ideaal vir 'n groot gesin of vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek met privaat tentverblyf.
Verblyf is beskikbaar in 5 permanente tente, elk met plek vir 2 gaste. Elke tent is knus en gemeubileer met 2 enkelbeddens. Beddegoed word voorsien, maar gaste word vriendelik versoek om hul handdoeke saam te bring. Gaste sal gebruik maak van die ablusiegeriewe, wat storte, baddens, wasbakke en toilette insluit.
Daar is 'n sentrale, gemeenskaplike kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatgasstoof, yskas, eetgerei en breekware. Die kombuis en ablusiegeriewe het elektrisiteit. Bykomende kampeerplekke is beskikbaar vir ekstra gaste teen 'n addisionele fooi en kan met die eienaars gereël word.
Daar is ook 'n boma met braaigeriewe en 'n swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 55 Boekenhoutskloofdrift, Burkea Halfmaan Noord, 19 km from Cullinan, 1002, Gauteng
- Gaste dink Meerkat Avonture Boskamp het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 55 Boekenhoutskloofdrift, Burkea Halfmaan Noord, 19 km from Cullinan, 1002, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang