Meerkat Manor
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 584 Strachan street, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Meerkat Manor het 2 selfsorg-eenhede en is in Ramsgate geleë. Beide eenhede is ruim en bied elk slaapplek vir 6 mense. Hulle is slegs 5 minute se stap vanaf Ramsgate se hoofstrand sowel as die Waffle House.
Albei eenhede het 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede kamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde kamer 2 stapelbeddens het. Linne word vir beide eenhede voorsien. Gaste moet hul eie handdoeke saambring. Die sitkamer is ruim met 'n TV en DStv Premium-pakket. Die kombuis is volledig toegerus vir alle selfsorgbehoeftes. Beide eenhede het hul eie geisers. Beide eenhede het nou lugversorgers sowel as 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër.
Meerkat Manor bied ook 'n ruim tuin met 'n elektriese heining en veilige parkering. Dit is die ideale gesins- of groepvakansiebestemming. Beide eenhede kan individueel of saam gehuur word om altesaam 12 mense te akkommodeer, en daar is 'n swembad.
'n Gewapende reaksie-alarmstelsel is in plek om gaste se veiligheid te alle tye te verseker, en elke woonstel het sy eie alarm.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 584 Strachan street, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Meerkat Manor het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 584 Strachan street, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang