Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Kry 35% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 7 Okt 2025 tot 31 Aug 2026.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3341 Seekoei Road, Marloth Park, 0001, Mpumalanga
-
Vanaf
R3 760R2 444 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Meerkatgat 3341 Seekoeiweg is in Marloth Park geleë, 'n area wat veral bekend is vir sy natuur, wild en ikoniese besienswaardighede wat die Krugerwildtuin insluit. Die perfekte wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n vakansie weg van die bruisende stadslewe.
Meerkatgat het 2 slaapkamers en is geskik vir 4 gaste. Slaapkamer 1 beskik oor 'n koningingrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, bad en stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Linne en handdoeke word voorsien. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n kombuis, 'n sitkamer, 'n eetarea, 'n braai-area, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n slim-TV en gratis WiFi in. Hierdie eenheid het ook sy eie privaat swembad.
Hierdie eiendom het 'n sonkragpaneelstelsel geïnstalleer, wat rugsteunkrag aan die eiendom verskaf, behalwe vir die lugversorging en yskas.
Gaste is ook welkom om die doendinge op die perseel te geniet wat voëlkyk, bergfietsry, swem, wildkyk en fietsry insluit.
Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, wildritte, bergfietsry en wildkyk in Lionspruit of die Krugerwildtuin in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Matilda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 212
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 3341 Seekoei Road, Marloth Park, 0001, Mpumalanga
- Gaste dink Meerkatgat 3341 Seekoei Road het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3341 Seekoei Road, Marloth Park, 0001, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang