Successfully reported
+51

Meerkatsgat

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 5 C 6, Tadcaster, Jan Kempdorp, 8550, Noord-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Meerkatsgat is op 'n plaas geleë slegs 8 km vanaf Jan Kempdorp en 18 km vanaf Hartswater. Die gastehuis is naby die N18-hoofweg en 100 km vanaf Kimberley Lughawe. Dié gastehuis se ligging is sentraal en reg in die middel van die Vaalhartsbesproeiingsgebied.

Verblyf is beskikbaar in 3 volledige selfsorgeenhede, 2 semi-selfsorgeenhede en 2 en suite-kamers. Elke eenheid het braaigeriewe en kombuisies wat toegerus is met basiese selfsorggeriewe wat 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware insluit. Sommige van die eenhede het 'n TV en lugversorging.

Alle maaltye is op versoek beskikbaar en moet vooraf met bestuur gereël word.Daar is veilige parkeerplek op die perseel en die plaas is met 'n elektriese-heining omhein.

Die omliggende omgewing is ideaal vir sterrekyk en fietsry.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Angelique B
5.0
Baie lekker plekkie, sal vir seker teruggaan. Ons het baie lekker gebly. Vriendelike diens en geriewe was skoon en netjies.
Apr 2025
Erns H
Gesin met klein kinders
5.0
Bly ons was daar! Baie mooi en rustig! Vriendelike mense! Ons het lekker gebly.
Des 2024
Elsie Maselaelo M
Gesin met klein kinders
5.0
A very pleasant stay. The host is amazing and understanding, and waited for us to arrive.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Wanda P
5.0
Netjies, goed toegerus en rustig. Gasvrou is baie vriendelik en die plek is baie skoon en netjies. Baie rustige omgewing, regte plaasatmosfeer.
Okt 2024
Deonita O
Saam met lewensmaat
4.8
Heerlik en rustige omgewing. Ja, dit was baie rustig en die blyplek was mooi ingerig.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Bets Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Farm 5 C 6, Tadcaster, Jan Kempdorp, 8550, Noord-Kaap
  • Gaste dink Meerkatsgat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 5 C 6, Tadcaster, Jan Kempdorp, 8550, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATBgYwBvpFdC5MLbHqAjNjZiVDsqOdZ7FINtNn4no3sjaWawAFH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Farm 5 C 6 Tadcaster 8550 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.857760543475 24.818867102154
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang