Successfully reported
+43

Meeu-en-Son

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Rylaan 5, Seemeeupark, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Meeu-en-Son bied 2 selfsorg-eenhede, elk met 'n aparte ingang wat in Mosselbaai geleë is, 5 km vanaf Langeberg Mall en die strand. Mosselbaai is 'n klein hawedorpie langs die bekende Tuinroete in die Wes-Kaap.

Meeu-en-Son Duet 1 het slaapplek vir 4 mense en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Meeu-en-Son Duet 2 bied slaapplek aan 4 mense en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het.

Albei eenhede beskik oor 'n oopplan-kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, broodrooster, elektriese braaipan en mikrogolfoond. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 6 mense.

Ander geriewe sluit 'n TV, DStv en WiFi in.

Buite is 'n onderdakstoep-area met 'n ingeboude braai. Parkeerplek word agter 'n elektriese hek voorsien. Daar is ook plek vir 'n sleepwa.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Albert V
Gesin met klein kinders
5.0
Het lekker geslaap. Kon DStv geniet. Veilige parkering. WiFi! Tannie Petro was vriendelik en het ons met ope arms verwelkom. Baie goeie waarde vir gel...
Sien meer
Mei 2025
Alvino H
Gesin met klein kinders
5.0
My stay was peaceful and was totally a great break away from the city. Our stay was very pleasant. Petro waited for us, as we arrived l...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Michelle O
Gesin met klein kinders
4.8
Baie rustige omgewing, baie lekker daar gebly. Sal beslis weer teruggaan. Baie lekker gebly. Het alles wat 'n mens nodig het. Skoon en netjies. Sal we...
Sien meer
Jan 2025
Veronique W
Saam met vriende
4.8
Eienaar van Meeu-en-Son is baie gasvry en vriendelik. Ons het dit baie geniet.
Mrt 2024
Anna-marie I
4.2
Baie stil en veilige omgewing. Ons het baie lekker gebly by Meeu-en-Son, die omgewing is so rustig en die uitsig is fantasties. Dankie, ons was baie v...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 40 Rylaan 5, Seemeeupark, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Meeu-en-Son het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Rylaan 5, Seemeeupark, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01a8c81c4c09a2e7de32975732eb3f5526f200ad2898b0d833f3aeef43a1abb86b72fd8ae52fb9592b5b727233c5181b85fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 77 5 1 5 40 Rylaan 5 Seemeeupark 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.139532373169 22.090976536274

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang