Successfully reported
+13

Meldine Guest House

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 09:00 tot 11:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Forsman Street, Christiana, 2680, Noordwes
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Meldine Guest House bied gaste gerieflike selfsorgverblyf in Christiana.

Gaste kan kies tussen 5 losstaande chalets wat elk uit 1 slaapkamer bestaan en 3 tot 4 gaste akkommodeer. Die kamers het dubbelbeddens, terwyl die sitkamers enkelbeddens het. Die badkamers is toegerus met storte of baddens. Elke chalet het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, induksiestoofplaat, mikrogolfoond en ketel. 'n Gerieflike sitarea en 'n TV is ook in die chalets beskikbaar.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel, terwyl 'n speelgrond beskikbaar is om die kinders te vermaak.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Colin H
5.0
Ver bo gemiddeld en selfs uitstekend. Vergeleke met die vorige gastehuis waar ek gebly het, is hierdie hoe 'n gastehuis moet lyk en gaste behandel moe...
Sien meer
Jun 2025
Andre V
5.0
My adult son and I are doing a road trip! All good, thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Johannes R
Saam met lewensmaat
5.0
Very friendly people and clean units. Very friendly and well received.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Pieter W
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon en netjies, baie lekker oorgebly. Ons het een aand oorgeslaap oppad Weskus toe. Heerlik oorgebly. Alles skoon en netjies.
Feb 2025
Lorato B
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing stay. Shante was welcoming and very friendly. The place was more beautiful than in the pictures. She was available on the phone...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Shante Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 40 Forsman Street, Christiana, 2680, Noordwes
  • Gaste dink Meldine Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 09:00 tot 11:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Forsman Street, Christiana, 2680, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2037d5ed08d807eb18418581c8a08f65ee2afecc180477f0872e509eb3f939aed3d5a936eb6510db6fc4b00555d17c79823?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 40 Forsman Street Christiana 2680 Noordwes 021 201 8901 09:00-11:00 10:00 -27.9128366 25.1746848
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang