Successfully reported

Melkboom Guest Farm

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Val P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Well appointed, comfortable and met all our needs. The host was patient with us "oldies" and it was a very pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Fantasties! Dit was 'n heerlike drie dae! Die beddegoed was heerlik en my seuns was mal oor die rugbypale en die lekker groot swembad. Belinda was altyd beskikbaar en baie behulpsaam. Baie dankie, Belinda!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janice S
1 nag Gesin met klein kinders
3.6
Jul 2025

We had a lovely stay. The hostess was very friendly and hospitable. The host was very friendly and we had a lovely stay, but the venue is a bit too close to the N2 highway, so you can hear the traffic from the highway quite considerably. I live in the city, so when I pick a holiday venue, I do not want to hear traffic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Chantal B
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Feb 2023

For the amount that you pay you would think that you would get top service. Yes, it's self-catering, we as a family travel a lot as we have horses and attend shows so we have been around and everywhere we go it's self-catering, but we receive the basics like refreshments as well toilet paper etc. I had to ask for this. At other places, we receive all of above. Flat sheets were removed and not replaced until I had to tell the owner how unhappy I was, as if we don't use the flat sheets. I feel we have been judged.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Mario R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2022

Buite lewe, goeie ligging. Baie meer as wat ek verwag het. Sal aanbeveel vir vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2022

Heerlike plaaswegbreek, baie gerieflike verblyf en vriendelike diens! Ons was baie dankbaar om op kort kennis te bespreek, en so aangenaam verras met die mooi ruim tuin en verblyf. Akkommodasie is goed ingerig met 'n lekker groot braai, ons gaan beslis weer terug!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Corne L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Relaxing. Very nice and clean, peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre J
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2021

Very pleasant with wonderful hosts. Traffic noise can be a disturbance but it improves during night time. In general though the accommodation is value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2019

Beslis die beste plek waar ons nog ooit gebly het. Ons wou nie huis toe nie. Die mooiste plekkie ooit. Ons het so tuis gevoel. Belinda was ongelooflik met ons. Beslis 'n plek wat elke jaar wil bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandy R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2019

Ons het dit baie geniet en sal dit aanbeveel. Ons was op pad van die Kaap af en dit was die ideale verblyf want ons wou nie laat op die pad wees nie. Ons kon braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkboom Farm, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4ZmU1ZTZmLTdjYzctNDc2ZS04MzQwLTE3OGQ2MGI2MWIxNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 Melkboom Farm Heidelberg 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.112582222222 21.090068333333
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang