Successfully reported
+35

Melkbos Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Melkbos street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Melkbos Gastehuis bied gemaklike verblyf in Kathu, geleë in die hartjie van die Kalahari-streek. Die gastehuis beskik oor 9 slaapkamers.

Gaste kan kies uit verskeie kamers, almal gemeubileer met gemaklike beddens en en suite-badkamers met storte en toilette.

Ander geriewe in elke kamer sluit in lugversorging, 'n TV, 'n mini-yskas, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe vir u gerief.
Gaste deel 'n gemeenskaplike sitkamer en eetkamer met gemaklike sitplek. Daar is ook braai-area fasiliteite en 'n lapa waar gaste kan ontspan en die buitelewe geniet.

Die gastehuis is toegerus met hoofligte in die kamers om verligting te bied tydens beurtkrag, sowel as buitebeligting vir ekstra veiligheid en atmosfeer.

Veilige parkering is beskikbaar op die perseel. Melkbos Gastehuis is gerieflik geleë naby plaaslike winkels en besienswaardighede vir vermaak.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 2 Melkbos street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Gaste dink Melkbos Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Melkbos street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA954751d79cf059c047e42b5f7245ff7849fed62628babc4dfa88a1e4c46ae52abfcdb85b64a430bef874f90415f3cfde90e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 2 Melkbos street Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.693064247031 23.056224124606
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang