Successfully reported
+37

Melkbosstrand Selfsorg

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Commaille Road, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Melkbosstrand Selfsorg is in die kusdorpie Melkbosstrand geleë. Die huis is stapafstand van die strand af geleë.

Die verblyf beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n leefarea, goed toegeruste kombuis en motorhuis. Die hoofslaapkamer het 1 dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 1 dubbelbed en 'n aparte badkamer met 'n bad en stort. 'n Dubbelslaapbank is beskikbaar om addisionele gaste te akkommodeer.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, skottelgoedwasser en ketel. Bykomende geriewe sluit 'n binne- en buitebraai-area, TV, volledige DStv en parkeerplek in die motorhuis in.

Die eiendom het 'n omskakelaar en 'n klein batterypak, en gaste kan van die TV, WiFi en 'n lamp gebruik maak tydens beurtkrag.

Doendinge in die area sluit swem, branderplankry, vlieërbranderry, wynproe, voetslaan en seilplankry in.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Michelle C
Saam met vriende
5.0
Feels like a home away from home! Wonderful owners to deal with. Communication is first class. The house is close to the beach, spotles...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Carike B
Saam met vriende
5.0
Rustig en alles wat ons nodig gehad. Melkbosstrand selfsorg is 'n perfekte plek. Jou huis weg van die huis. Dis naby restaurante en stapafstand van di...
Sien meer
Sep 2025
Preshantha G
Saam met vriende
5.0
A great stay in a beautiful area. We had a great stay! It's right on the beach. We felt safe and secure.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Tanja K
Gesin met tieners
5.0
Fantastiese verblyf! Ideale ligging, stapafstand van die strand, naby winkels en restaurante. Huis groot, baie netjies, goed toegerus. Stil en veilige...
Sien meer
Sep 2025
Salomon P
5.0
I would go there again. Absolutely awesome stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 80

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 30 Commaille Road, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Melkbosstrand Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Commaille Road, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac5aca84085bc28e826ae52c312311aef6371d0ef1f3b00e8a85dd2923a8b1b2087feb79ceaf975186360b71942ca1ea6c94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 73 5 1 5 30 Commaille Road Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.729715823651 18.441509306431

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang