Successfully reported
+11

Melkhout Family Retreat

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1024 Melkhout Avenue, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Melkhout Family Retreat bied selfsorgverblyf in die kusdorpie Wildernis. Hierdie vakansiehuis is die ideale basis om hierdie deel van die Tuinroete te verken.

Dié vakansiehuis is een van 'n paar, bied slaapplek aan 'n gesin van 4 en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot die tweede aparte badkamer met 'n stort en toilet, asook toegang tot 'n aparte badkamer met 'n handstort-oor-bad en ’n handwasbak.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof, skottelgoedwasser en ander toerusting. Die aangrensende leefarea lei na die privaat onderdakstoep met 'n draagbare braai. Gaste deel die tuin met die huurders in die eenheid langsaan. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Die perseel is naby baie staproetes, die middedorp en die strand.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Hendri R
Gesin met tieners
5.0
Idiliese omgewing. Gerieflik, gemaklik, stil en rustig. Goed toegeruste wooneenheid. Netjies. Ruim en twee badkamers maak dit meer gemaklik. Kommunike...
Sien meer
Jul 2025
Louise B
Saam met vriende
5.0
Sal vir seker Melkhout Family Retreat aanbeveel vir kort of langtermyn verblyf. Die eenheid is ruim en besonder goed toegerus, vanaf die elektriese ko...
Sien meer
Jun 2025
Brink V
Saam met vriende
5.0
Verjaarsdag week was fantasties. Ek bly altyd lekker by Melkhout! Waarde vir geld: 6 uit 5. Ligging: 6 uit 5.
Mei 2025
Henriëtte P
Gesin met tieners
5.0
Pragtig en stil. Baie goed toegerus! Alles wat ons nodig gehad het, en nog meer! Ons sal graag weer daar tuisgaan. Geen gesukkel. Die plek is 110% toe...
Sien meer
Apr 2025
Denise F
Saam met lewensmaat
5.0
A successful choice of holiday accommodation! We had a lovely, very comfortable six-day stay at Melkhout Family Retreat. It is one of t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

MIA Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 1024 Melkhout Avenue, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Melkhout Family Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1024 Melkhout Avenue, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d0c5e1a29ebcb731f2acb850aaf0ae7abc246df5f8ac0c07b2344a45cc80860e602ff1f68781f33938df91c4e27dd9518bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 1024 Melkhout Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.992516013829 22.597611447152
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang