Successfully reported

Melkhout Farm Cottage

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Nadia B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Lovely and serene. Beautiful accommodation with stunning views. The kitchen had everything and the fresh bread, milk and butter was a lovely treat! We would have loved to buy some more fresh milk!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Perfeksie! Uitstekend! Sien ons beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renate C
1 nag Gesin met tieners
4.8
Apr 2025

Perfekte oornag plek oppad huistoe na vakansie. Die huis se dekor is mooi. Die plek was baie skoon. Daar was 'n lekker bederf van melk, varsgebakte brood en van die plaas se botter. Die tuin is ruim met 'n heining so ons honde kon heerlik baljaar. Die uitsig oor die berge is pragtig. Dit is 'n werkende plaas met beeste so daar is redelik vlieë, maar daar is nette voor die vensters en deure.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda L
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Aug 2025

Relaxing stay enjoying stunning views from this beautiful cottage. We only spent one night here but it is a lovely cottage in a beautiful location. Spacious and well equipped, everything you need for a very comfortable stay. Bedrooms are dressed with great quality linen for an added touch of luxury.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Adrienne K
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Luukse plaasverblyf! Melkhout plaasverblyf bied alle luuksighede in 'n rustige plaasomgewing. Die tuisgebakte plaasbrood, botter en vars melk was 'n heerlike bederf. Dit is 'n werkende plaas, so verwag dat dit vroeg soggens redelik bedrywig is met die melkery wat naby is. Kan Melkhout enige dag aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elzette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhout Guest Farm, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb2bb80abce50fd1a2287e1d08591d8b774d12691d860f9755cf04eb951a6fd49001f2765a15cbcb8666ce4061aaccde61d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Melkhout Guest Farm Bonnievale 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.999127776494 20.231182223375
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang