Successfully reported
+31

Melkhout Farm Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhout Guest Farm, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Melkhout Farm Cottage bied 'n wonderlike wegbreek aan gesinne of groepe vriende en is op 'n produserende suiwelplaas langs die Breederivier in Bonnievale geleë. Hierdie bekoorlike kothuis bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf wat perfek is vir gaste wat die stadsgedruis wil ontsnap. Die kothuis spog met 'n asemrowende uitsig op die berge en gaste kan voëlkyk, kanovaar en visvang.

Hierdie kothuis beskik oor 3 slaapkamers en gaste deel 'n badkamer. Daar is slaapplek vir 6 gaste en die slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis het 'n etenstafel geskik vir 4 gaste. Die leefarea het 'n TV met DStv en gemaklike sitplek.

Gratis WiFi, veilige parkeerplek en buitebraaigeriewe is beskikbaar. Die sitarea buite is die perfekte plek om die rivier en berge in te neem.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Nadia B
Saam met vriende
5.0
Lovely and serene. Beautiful accommodation with stunning views. The kitchen had everything and the fresh bread, milk and butter was a l...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Johan V
Gesin met klein kinders
5.0
Perfeksie! Uitstekend! Sien ons beslis weer!
Jan 2025
Renate C
Gesin met tieners
4.8
Perfekte oornag plek oppad huistoe na vakansie. Die huis se dekor is mooi. Die plek was baie skoon. Daar was 'n lekker bederf van melk, varsgebakte br...
Sien meer
Apr 2025
Adrienne K
Gesin met tieners
4.8
Luukse plaasverblyf! Melkhout plaasverblyf bied alle luuksighede in 'n rustige plaasomgewing. Die tuisgebakte plaasbrood, botter en vars melk was 'n h...
Sien meer
Jan 2024
Magda L
Gesin met klein kinders
4.4
Relaxing stay enjoying stunning views from this beautiful cottage. We only spent one night here but it is a lovely cottage in a beautif...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elzette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Melkhout Guest Farm, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Gaste dink Melkhout Farm Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhout Guest Farm, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb2bb80abce50fd1a2287e1d08591d8b774d12691d860f9755cf04eb951a6fd49001f2765a15cbcb8666ce4061aaccde61d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Melkhout Guest Farm Bonnievale 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.999127776494 20.231182223375
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang