Melkhoutkloof Guest House
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Gans Ave, Outeniqua Beach, Glentana, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R990 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Melkhoutkloof Guest House bied 4 elegant gemeubileerde dubbelkamers met en suite-badkamers (bad en stort) in die stil, rustige seekant-oord Outeniekwastrand in Glentana. Dis ongeveer halfpad tussen Mosselbaai en George aan die kus geleë. Die gastehuis het pragtige see-uitsigte oor die hele baai, van Glentana tot by Mosselbaai.
Gaste het hul eie privaat sitkamer en eetkamer.
Speel op van ons land se beste gholfbane, besoek die Kangogrotte, Cango Wildlife Ranch en volstruisplase in Oudtshoorn, gaan op 'n 4x4-wildrit op 'n private wildreservaat 15 minute van ons af of geniet die 8 km ongerepte sandstrande. Dit is ook 'n gerieflike afstand van Wildernis en Knysna af en 10 minute se ry van George-lughawe af.
Daar is uitstekende restaurante naby.
Melkhoutkloof Guest House het nou al vir 3 jaar in 'n ry die akkommodasietoekenning vir die beste gastehuis gewen. Portefeulje-versameling. Booking.com toekenning vir uitstaande verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
JB Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 108
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- 3 Gans Ave, Outeniqua Beach, Glentana, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Melkhoutkloof Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Gans Ave, Outeniqua Beach, Glentana, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang