Successfully reported

Melrose Hideout

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.9
Veiligheid
4.1
Luke P
1 nag
5.0
Mrt 2025

Peaceful. Wonderful service, wonderful room. Couldn't find something wrong if I tried.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophie
Melrose Hideout
Thank you so much for your kind words! We’re thrilled to hear that you had such a peaceful and wonderful experience with us. Your satisfaction means the world to our team, and we truly appreciate your support. We look forward to welcoming you back again soon!

Riana R
1 nag Saam met vriende
4.6
Okt 2025

Baie vinnig, maar dit was lekker. Die area is baie stil. Dit was lekker. Baie dankie. Hulle kan dalk net na die aircon kyk, hy het nie gewerk nie. Dalk kan hulle ook net melk by die koffie en tee sit, dit sal lekker wees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sophie
Melrose Hideout
Thank you so much for your kind feedback! We’re delighted to hear you enjoyed your stay and appreciated the peaceful surroundings. We’ve checked the aircon, and it’s working — it may just not have been set correctly at the time. We’ll also ensure milk is available with the coffee and tea going forward. Your suggestions are greatly appreciated, and we look forward to hosting you again soon.

Ilze L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Value for money. Interesting getting there with Google Maps. Safe and clean. Basics. Drywall walls.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sophie
Melrose Hideout
Thank you so much for your feedback! We’re glad you found the place safe, clean, and good value for money. We appreciate your mention of the basics being covered, and we’re always working to improve the overall experience. If there’s anything we can do to make your next stay even better, we’d love to hear your suggestions. Hope to host you again soon.

Julia Motladile N
1 nag Saam met vriende
4.4
Mrt 2025

It was good but they didn't offer the breakfast as they mentioned. Was fabulous but didn't get my breakfast as they mentioned.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan C
1 nag Besigheidsreis
4.2
Jul 2025

Net 'n slaapplek. Moet niks meer verwag nie. Google Maps kon my nie na die ingang neem omdat die openbare pad permanent afgesper is. Moes 'n paar blokke ompad ry wat nie eenvoudig was nie. Geen tee of koffie geriewe.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Aug 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Era J
1 nag Besigheidsreis
3.6
Aug 2025

Nie op standaard nie. Hierdie is nie 'n plek wat ek gewoond is om op die webtuiste te kry nie. Die plek moet uitgeverf word, jy moet op stoel staan om die TV by die muur, bo die TV aan te sit. Alhoewel die kamer baie skoon was, is die plek bietjie verwaarloos. Geen koffie of glase in die kamer nie. Die hoofhek moet oopgestoot word deur 'n persoon wat nie daar is nie. Die ingang is oorkant 'n "baie" besige parkie en nie in 'boomed-off' area soos dit op maps aangewys is nie. Die ontvangs was vreeslik vriendelik en hulpvaardig - vol punte vir haar.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0
Sophie
Melrose Hideout
Thank you for your feedback. We’re glad you found the room clean and that you enjoyed the friendly reception. We do wish to clarify a few points: our property is well-maintained and monitored with cameras for guest safety. The TV works well and is positioned for convenience, though we’re always happy to assist with setup if needed. While we provide tea in the rooms, coffee is also available on request at any time. The entrance gate is secure, and our team is always ready to assist guests with access. We appreciate your comments and will continue striving to make every guest’s stay as comfortable as possible.

Mia A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Apr 2025

Netjies. Ons het ’n heerlike tyd gehad. Die plek is netjies en geleë in ’n veilige area, en ook naby winkelsentrums. Die kamer was netjies ingerig en mooi skoon. Ons het ook ’n vollyfmassering bespreek en dit was die hoogtepunt en was absoluut fantasties – professioneel, ontspannend en net wat ons nodig gehad het. Ontbyt was net yskoud bedien en drankies op die menu was nie beskikbaar nie. Verder sou ek hulle ook aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Sophie
Melrose Hideout
Good day Thank you so much for your kind feedback and for taking the time to share your experience with us. We’re delighted to hear that you enjoyed your stay, found the location convenient, and the room clean and comfortable. It’s also wonderful to know that the full-body massage was a highlight for you – our team will be thrilled to hear your compliments. We sincerely apologise that the breakfast and beverage options did not meet your expectations. Your feedback is valuable, and we are already working on improving these areas to provide a more satisfying experience next time. Thank you once again for your recommendation. We truly appreciate your support and look forward to welcoming you back in the near future. Warm regards,

Gerrit D
1 nag Besigheidsreis
4.6
Nov 2024

Perfek vir wat ek nodig het - veilig, ideale ligging. Presies wat ek nodig het vir oornag. Twee items wat aandag kort: 1. Geen hou water by wasbak. 2. Geen tafel langs wasbak vir badmaker goed soos borsel, tandeborsel, skeergoed - so moet dan op die grond sit.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Manuel D
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Nov 2024

Personeel was vriendelik, maar dit is nie sy prys werd nie. Die dame by ontvangs was vriendelik. Die kamer was netjies, maar dit is nie gerieflik vir ouer persone nie. Daar was ook nie geskikte TV-kanale nie. Daar was nie eers koffie ens. in die kamer nie. Daar was nie water in die koue kraan in die badkamer by die wasbakkie nie. Ek het dit gerapporteer, maar daar was nie aandag aangegee nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Sophie
Melrose Hideout
Hallo meneer, dankie dat u Melrose Hideout besoek het. Ons vra om verskoning vir die tekortkominge tydens u verblyf. Ons het kwaliteit beddens en ons matrasse is skuimmateriaal vir 'n kliënt se gemaklike slaap. Die TV is oop sig, die kanale was verstek. Die wasbak het ook koue water gehad, dit is oopgemaak toe u dit aangemeld het. Ons het ook koffiegeriewe vir ons gaste en alles word in die kamer voorsien. Ons vra om verskoning vir die ongemak en ons wil u graag nog 'n kamer aanbied vir u volgende verblyf vir u gemak wat ons hier by Melrose Hideout bied. Dankie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Sophie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 20

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Ladbrook Lane, Melrose Arch, Johannesburg, 2001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8bc9f2498979e5baad783181e939ca759d65c38bec7535431d28bbcde1c85d3387748179f641104243398b1ab79e17df0967?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 18 5 1 4 2 Ladbrook Lane Melrose Arch 2001 Gauteng 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -26.127699419445 28.066429439881
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang