Successfully reported

Melsetter's Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 451 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Lize F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Sal dit enige tyd aanbeveel. Uitstekend. Veilig. Stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Exceptional. It is an excellent stopover when travelling north from our location in the Western Cape.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Dit was aangenaam. Kamers was skoon en het aan al ons behoeftes voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Die gastehuis is naby winkelsentrums geleë en is geleë in 'n stil area. Ons was gasvry ontvang en het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nellerie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Uitstekend! Kon nie vir beter vra. Baie dankie vir vriendelike diens, netheid en natuurlik gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernadene S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Baie lekker gebly, netjies en waarde vir geld! Baie lekker gebly! Vriendelike mense. Plek is netjies en waarde vir geld. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margaret
Melsetter's Guesthouse
Baie dankie! Ons ontvang julle graag weer.

Babalwa T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

It was great. My learners and I had such a lovely time. The host was absolutely amazing and sweet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margaret
Melsetter's Guesthouse
Thanks a lot, Babalwa. Please come again.

Janneman S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Gemoedsrus en veiligheid. Die gasvryheid met intrap slag en tegemoetkomend. Skoon en rustig, veiligheid hoog aangeskrewe. Ek sal beslis my familie daarheen neem. Die webtuiste is koningkraai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margaret
Melsetter's Guesthouse
Baie dankie. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te ontvang. Kom asb. weer.

Nadene W
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Uitstekend sal beslis weer daar gaan bly. Die gastehuis was baie lekker en waarde vir geld. Die kos was vars en baie lekker. Baie vriendelike en persoonlike aandag geniet vanaf die personeel. Kamers skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Baie aangenaam, sal vir seker weer daar oorslaap. Skoon, netjies en gerieflik. Eenheid was goed toegerus en lekker beskuit, koffie en melk voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Margaret Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 451

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R850
R 850 R 765
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R850
R 850 R 765
per nag, vir 2 mense
Vanaf R850
R 850 R 765
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Jan Marx Street, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAanI08gUthSxw9n6HIoVoA3fIzfkalTDmEUUYkR8jS4oz08mwdB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag, vir 2 mense 451 5 1 5 27 Jan Marx Street Langenhoven Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.103759 26.150992

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang