Melted Butter on Milner
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15A Milner Road, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Melted Butter on Milner is in Waverley, Bloemfontein geleë. Bloemfontein staan in die volksmond en poëties bekend as ‘die stad van rose’, vir sy oorvloed van hierdie blomme en die jaarlikse roosfees wat daar gehou word. Die gastehuis het 'n klassieke voorkoms terwyl dit 'n gemaklike en ontspannende gevoel bied.
Verblyf word gebied in Standaardkamers, 'n Gesinskamer en 'n Executive Suite. Elke kamer het 'n privaat badkamer, 'n werkstasie, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër en 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale en Netflix. Wi-Fi internettoegang is beskikbaar.
Ontbyt kan elke dag in die eetkamer geniet word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Puleng Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 8
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 15A Milner Road, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Melted Butter on Milner het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15A Milner Road, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang