Melton Wold Guest Farm
- Kapasiteit: 110 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Melton Wold Farm, Meltonwald, 7071, Noord-Kaap
- Vanaf R540 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Melton Wold is 'n werkende skaap- en wildplaas en bied 'n volledige vakansieplek, weg van die gejaag van die groot stadslewe. Dit is in 1935 gestig en is die oudste gasteplaas in Suid-Afrika.
Verblyf bestaan uit enkel-, dubbel- en gesinskamers en word voorsien in 'n vergrote plaashuis, waarvan die grootste deel uit 1889 dateer. Meeste van die kamers het kaggels. Die kampterrein bestaan uit 10 kampeerplekke op gras en elke staanplek het sy eie elektrisiteit, water en braai-area. Die plaas produseer sy eie vee, veral Karoo-lamsvleis en springbokke, en is die grondslag van uitstekende kookkuns. Ons het 'n aantreklike dameskroeg, The Dear en Pheasant.
Doendinge op die plaas sluit 'n speelgrond vir kinders, tennisbaan, rolbalbaan, swembad, stap- en fietsry, wildritte, voëlkyk, fossielkyk, besoek aan die diamantmyn en looiery in. Gedurende die winter is familiejagte gewild.
Ons is 'n venue vir troues, verjaarsdagpartytjies en konferensies.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Ronel Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 64
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Melton Wold Farm, Meltonwald, 7071, Noord-Kaap
- Gaste dink Melton Wold Guest Farm het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 110 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Melton Wold Farm, Meltonwald, 7071, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang