Successfully reported
+91

Melvilla Quarters

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22A Fourth Street, Melville, Johannesburg, 2109, Gauteng
  • Vanaf R490 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Melvilla Quarters bied gerieflike oornagverblyf met moderne afwerkings. Die eiendom is op 'n effense hoogte geleë aan die voet van die bekende Melville Koppies Natuurreservaat, wat ook 'n Johannesburgse Stadserfenisgebied is. Die ingang is slegs dertig meter vanaf die voordeur geleë in Melville, Johannesburg.

Verblyf word in 3 verskillende eenhede gebied. Daar is 1 kothuis, 1 ateljeewoonstel en 'n huis. Beide die kothuis en ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 gaste elk. Albei eenhede is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Dit beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Handdoeke en linne word ook voorsien. Albei eenhede het ook 'n volledig toegeruste kombuisie.

Die huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. Al 3 eenhede het 'n platskerm-TV wat geïnstalleer is met Netflix en gratis WiFi is ook beskikbaar.

'n Omskakelaar word gebruik om onaangeraak te bly deur kragonderbrekings. Die woonstel, kothuis en huis het elkeen 'n privaat patio met buitemeubels, ideaal om te ontspan.

Perfek vir sakereisigers of paartjies wat Melville se nagplekke en restaurante, winkels, ontbytkroeë, en historiese en toeristeterreine in Johannesburg te voet of per motor wil verken. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Chantel F
5.0
Perfect week away from home comforts. Greatly appreciated the JoJo tanks, because we were attending a sports tournament when the JHB wa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Susan G
5.0
Sakpas blyplek wat ek weer sal gebruik. Regtig goeie waarde vir geld. Skoon en netjies en gerieflik. Parkering effense uitdaging, maar personeel baie ...
Sien meer
Mei 2025
Maseteba R
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasant, refreshing and relaxing. The host kept on checking on how we were. I loved the self check-in process. We were sent a WhatsApp...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
John V
4.6
Ons het lekker gery, lekker gebly en lekker gekry. Ons verblyf was baie ruim, privaat, baie veilig met maklike toegang tot alle plekke waarheen ons mo...
Sien meer
Apr 2024
Sheldon Brent V
4.0
Old furniture and in serious need of maintenance and an upgrade. The people staying on the property were very accommodating and helped ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jaco-Rien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 22A Fourth Street, Melville, Johannesburg, 2109, Gauteng
  • Gaste dink Melvilla Quarters het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 490
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 490
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 490
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22A Fourth Street, Melville, Johannesburg, 2109, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32b3b8a90164766ca97122e92de8258e76213bf62977f0bdaf82357b467b3cd0d3deafd47702c04c3686cdf2680cfca25b20?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R490 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 22A Fourth Street Melville 2109 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -26.172422 28.004128

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang