Successfully reported

Melville Estates 22

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Marion B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Was ok vir een aand. Baie netjies en skoon. Beddegoed en matras kan verbeter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie lekker. Baie lekker gebly. Skoon en netjies. Trappe was bietjie baie aangesien ek alleen was, maar verder baie oulike plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie V
1 nag
5.0
Jun 2025

Rustig, veilig en mooi. Dit is 'n pragtige plek. Kamer skoon. Badkamer 100%. Gasheer het alles deurgegee soos nodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Lekker rustig al is dit in die middel van JHB. Ons het baie lekker gebly en ek sal dit vir enigeen aanbeveel. Dit wat jy sien op die foto is wat jy kry, hou net in gedagte daar is baie trappe. Maar dit is uit en uit die moeite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Onida V
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Gerieflik. Veilig. Woonstel was goed ingerig en skoon. Uitstekende ligging en veilig! Baie dankie vir 'n lekker verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Gerieflike en netjiese verblyf naby Netcare Milpark. Die verblyf het alles gehad wat ons nodig gehad het vir een nag se verblyf. Skoon en netjiese geriewe met veilige onder skadunet parkering. Naby aan Netcare Milpark hospitaal wat vir ons gerieflik was. Die kompleks waarin die verblyf is, is baie netjies en ons sal weer van die verblyf gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renee B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Veilige parkering en netjiese slaapplek. Goeie ligging. Baie mooi, alles wat jy nodig het is beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cordelia K
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Okt 2025

We had a great stay. My stay was great and the assistance and communication with Phil was super.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alexander M
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Luxury apartment. Very cozy to stay at. If there was an option for 2 single beds, it would be great. The accommodation has everything you need. If there was an aircon, it would be even better. We had a lot of issues entering and exiting the premises because the manager did not answer my calls or my WhatsApp messages.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Philip Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 880
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 880
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main East Road, Melville Estates Unit 22, Melville, Johannesburg, 2019, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd997059a8b0927fe4a2be6a2ac54c80f178461936ff0bc7cb38c6d0cb17978122613878f775327a593cc3bd422955a343719?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 Main East Road Melville Estates Unit 22, Melville 2019 Gauteng 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -26.178283056667 28.015456046033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang