Memento Vivere
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 61 Hill Street, Mossel bay, 6506, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Memento Vivere, geleë in die pragtige kusdorpie Mosselbaai, bied twee bekoorlike verblyf-opsies, beide met see-uitsigte en bied 'n ontspannende verblyf vir sakereisigers, paartjies, gesinne en vriende.
SkipJack kan tot 2 gaste akkommodeer en is by die hoofhuis geleë met 'n privaat ingang. Die eenheid is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamergeriewe sluit 'n TV, lessenaar, WiFi, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe in. Beddegoed en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief.
Buite die eenheid kan gaste op patio's ontspan terwyl hulle uitsigte oor die see en hawe bewonder. Gaste het toegang tot 'n gedeelde plonspoel vir daardie somersdae. Parkeerplek is van die straat af beskikbaar. Vir verdere genot kan gaste nabygeleë restaurante, en die strande besoek, of gewilde besienswaardighede soos die Cape St Blaize-vuurtoring, die St Blaize-staproete, Mosselbaai Zipline, Diaz Museum en die Mosselbaai-gholfklub verken, wat dit 'n ideale vakansie-ontvlugting maak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Marika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 61 Hill Street, Mossel bay, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Memento Vivere het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 61 Hill Street, Mossel bay, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang