Successfully reported
+52

Memories Self-Catering @ 5 on Smith

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Smith Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Memories Self-Catering @ 5 on Smith bied selfsorgverblyf in 3 nuutgeboude semi-losstaande eenhede in 'n klein toegangsbeheerde sekuriteitskompleks in Oudtshoorn. Memories Self-catering is in die gewilde Wesbank-woonbuurt, naby Laerskool Wesbank, in Oudtshoorn geleë. George-lughawe is net 61 km ver.

Die 3 eenhede, naamlik Aloe, Karoo Rose en Spekboom, kan elk tot 4 gaste akkommodeer en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamers het lugversorging en 'n plafonwaaier. Elke slaapkamer het 'n ekstra lengte koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word (gaste kan die opsie aanvra wat die beste by hul behoeftes pas), en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. 'n Haardroër is ook in elk van die slaapkamers beskikbaar.

Elke kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware, kookpotte en eetgerei. Die leefareas het elk 'n groot gemaklike hoekbank en 'n platskerm-TV met die volledige DSTV-pakket. Tydens beurtkrag sal die mini-omskakelaar outomaties die ligte, TV en Wi-Fi laat loop. Ongelukkig, tydens beurtkrag, sal geen proppe vir gebruik beskikbaar wees nie.

Die leefarea maak oop op areas wat direk na 'n privaat patio met ingeboude braaigeriewe lei. 'n Tafel en stoele op die patio bied 'n bykomende eetarea waar gaste die aangename someraande van die Klein Karoo kan geniet. Wasgoedlyne is in die tuin beskikbaar en elke kombuis het 'n ten volle outomatiese wasmasjien. Onderdakparkeerplek is óf direk voor óf aan die kant van elke eenheid geleë.

Memories Self-catering nooi gaste om jou eie spesiale herinneringe te kom maak of jy nou met vakansie is, vir besigheid reis of 'n sportgeleentheid in Oudtshoorn bywoon.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Pieter B
Saam met vriende
5.0
Heerlik gekuier saam met vriende agv die spasie beskikbaar. Baie netjies en met sorg en smaak meubileer. Pragtige plek.
Sep 2025
Adolf G
Saam met lewensmaat
5.0
Akkommodasie beskik oor alles wat jy nodig het. Heerlik oornag. Uitstekend. Netjies en stylvol.
Aug 2025
Laetitia J
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful and relaxing. Everything was as it should be. Very easy and the setup was beautiful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Melanie O
Gesin met tieners
5.0
Veilige omgewing en baie goed toegeruste eenheid. Alles wat jy nodig het. Baie veilig, skoon en goed toegeruste verblyf. Alles wat jy nodig het vir 'n...
Sien meer
Jul 2025
Handa V
Gesin met tieners
5.0
Puik! Alles wat jy nodig het en meer.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 5 Smith Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Memories Self-Catering @ 5 on Smith het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Smith Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATWLjMrbwVZzvqHRt35rgY5DsgysgLfZE6gDMgnglZLLVKPMJoH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 5 Smith Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.598122876549 22.193339825726
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang