Successfully reported

Menlo View Guest Rooms

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 286 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Kobus V
1 nag
5.0
Sep 2025

Bekostigbare verblyf vir oornag. Goed geleë in stil doodloopstraat. Ek het saam my tienerdochter gereis en die 2 aparte kamers het baie lekker gewerk. Onderdakparkering is ook 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petria S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik gebly, skoon, netjies, veilig en privaat. Ons het heerlik gebly, alles was soos dit op die foto's was. Marthie is 'n bedagsame gasvrou. Die eenheid is privaat en ons kon heerlik braai buite. Ek het al in die verlede daar gebly en dit is steeds uitstekende waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie skoon en veilig. Ons het een aand oorgebly. Menlo View is pragtig en skoon. Marthie was baie akkommoderend met my inkloktyd wat die heel tyd verander het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Klein maar so slim uitgelee. 5 ster verblyf, area was ook so sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sussanna A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Lovely. Lovely! Neat and clean, very good!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha J
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Pragtige, rustige plek. Baie mooi, skoon en gerieflik. Vriendlike gasvrou. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ranelda A
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Warm, veilig en lekker! Ons het ongelooflik lekker gebly, dit is veilig, dit is naby aan alles en was perfek vir wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene M
1 nag
5.0
Jun 2025

Aangenaam gewees, baie lekker omgewing. Baie aangename plekkie. Glo sommer kan mens lekker kuier onder daai afdak. Alles wat mens nodig het vir oornag. Baie lekker gebly. Dankie vir die OB's, was definitief 'n wenner in die koue gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Struan B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Comfortable and clean. It was great, everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riekie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie skoon, netjies en veilige plek vir oorslaap. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 286

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 24th Street, Menlo Park, Pretoria East, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAF5SDON2oJl9wGVsR9k8XaaTAj64EEvOH9TUldXaIzS1vxDdsUG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 286 5 1 5 40 24th Street Menlo Park 0081 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.774845295098 28.26432388541
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang