Successfully reported

Menlyn Apartment - Trilogy

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Mariette S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Fantalla. Het regtig baie lekker gebly. Skoon, netjies en baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Veilig en baie netjies. Sal vir seker weer daar gaan slaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie S
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Aug 2025

Nie weer nie. Eenheid op die oog af lyk skoon, maar nie in werklikheid nie. Krummels nog van die vorige mense op die bank en vloer. Die badkamer het nie 'n deur aan nie, en die glasdeur voor die toilet is onnodig en bied geen privaatheid nie. Ons het nie die aand daar deurgebring nie. Ek dink nie dit was werklik waarde vir geld nie.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Lyle Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 130

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 202 Amarand Avenue, Waterkloof Glen, Pretoria, 0010, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0b4aa98bf07bcd98e851181465841fff0d41297f0623ee4af6294e9a5508769844c35d950158ff77e5fe6c817ada526c2bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 202 Amarand Avenue Waterkloof Glen 0010 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.7857869 28.282758

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang