Successfully reported

Menlyn Apartments

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 132 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.5
Michelle B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Good stay. Very good stay, felt safe and they were so helpful with anything we needed. They also helped us when we had to phone them at 5am as we had left a wallet and key in the apartment and only realised once we had left 10 minutes later.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leroy S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Waarde vir geld, rustig en goed geleë naby Menlyn. Perfekte nagrus gehad, kan nie wag om terug te wees nie. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Calvin
Menlyn Apartments
Goeie dag Leroy, baie dankie vir die ongelooflike goeie terugvoer. Ons waardeer dit so baie. Ons hoop om julle weer te sien.

Xolane S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Stay was perfectly good. Suggestions to have aircon instead of a fan. Stay was perfectly good. Suggestions to have aircon instead of a fan.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Calvin
Menlyn Apartments
Good day, thank you so much for the wonderful review and feedback. You are always welcome back!

Mariska V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Sal weer 'n draai maak. Lekker gemaklik. Baie lekker en het 'n rustige atmosfeer! Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Calvin
Menlyn Apartments
Goeie dag, Mariska. Baie dankie vir u wonderlike terugvoer. Ons hele span waardeer dit ongelooflik baie. Ons hoop om u binnekort terug te verwelkom.

Mariska V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Die moeite werd. Baie lekker gebly. Was rustig en stil. Baie netjiese plekkie. Sal weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Calvin
Menlyn Apartments
Goeie dag, Mariska, baie dankie vir u wonderlike terugvoer. Ons hele span waardeer dit ongelooflik baie. Ons hoop om u binnekort terug te verwelkom.

Louwma S
1 nag
4.8
Mrt 2025

Uitstekend. Baie gerieflik. Bed bietjie sag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Calvin
Menlyn Apartments
Goeie dag, baie dankie vir die ongelooflike goeie terugvoer. Ons waardeer dit so baie. Ons hoop om julle weer te sien.

Linda N
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Good. Stay was great. The lady was very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Calvin
Menlyn Apartments
Good day, Linda, thank you so much for this wonderful feedback, we truly appreciate it!

Leander M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Naby en gerieflik. Ons het baie lekker gebly. Verblyf is baie naby aan die Sunbet Arena. Woonstel is baie goed toegerus. Enigste opmerking is dat daar nie bedlampies is nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Calvin
Menlyn Apartments
Goeie dag, Leander, baie dankie vir u wonderlike terugvoer. Ons hele span waardeer dit ongelooflik baie. Baie dankie ook vir u waardevolle voorstelle, ons waardeer dit.

Hans D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Mrt 2025

Lekker gebly. 'n Rakkie in die stort vir persoonlike toiletware sal gaaf wees. Ek moes alles op die vloer neersit.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Calvin
Menlyn Apartments
Goeie dag, baie dankie vir al die positiewe terugvoer, ons waardeer dit baie. Baie dankie ook vir jou goeie voorstelle, ons sal beslis die nodige aksie neem. Dankie!

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Calvin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 132

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 909
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 909
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 909
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 505 Gert Potgieter, Menlyn, Pretoria, 0186, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5219f0a5f863c7006b552c3a49ff5d5238d06ffe28cae33022d0dab3487d52fab885907e7a07c75da68c90c2ce899d8d03b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R909 per nag, vir 2 mense 132 5 1 5 505 Gert Potgieter Menlyn 0186 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.791368 28.29055
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang