Successfully reported

Menlyn Maine Residence

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Chané L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Fantasties. Dit was ongelooflik lekker. Alles wat jy nodig het en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Palesa M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

I loved every minute of it. And it's close to everything and also safe. I really liked it. I enjoyed my stay at Menlyn Maine, it really exceeded my expectations. It looked exactly like the pictures. I really loved it and would definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Steve
Menlyn Maine Residence
Thank you for your kind review, Palesa. We hope to host you again in the future.

Elanie V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Twee aande se verblyf, sal vir seker weer teruggaan. Ek het baie lekker gebly, die plekkie is verskriklik stylvol en was mooi skoon. Dankie vir die lekker bederfies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Steve
Menlyn Maine Residence
Baie dankie vir die resensie, Elanie. Ons hoop om jou weer sommer binnekort by ons te sien.

Hannelle L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Baie netjies en gerieflik, met ekstra moeite om jou te verwelkom. Pragtige, netjiese en skoon kamer met alles wat jy benodig. Soveel moeite is gedoen aan ekstra detail. Lekker versnaperinge wat heerlik was na 'n laat nagvlug. Kamer was stil en mens voel veilig. Gerieflik geleë naby restaurante en winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malinda L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Rustig met alles wat ons nodig gehad het. Die blyplek was alles wat ons nodig gehad het. Dit was netjies, skoon en mooi en met genoeg hangers in die kas. Die ligging was wonderlik en was stapafstand van heerlike eetplekke af. Dit was ook lekker stil in en rondom ons blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2022

Skoon, baie netjies, veilig. Ons het baie lekker gebly. Net met aankoms gesukkel met parkering, iemand anders het op ons plek parkeer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Steve
Menlyn Maine Residence
Dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit baie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Steve Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 19

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 650
R 1 650 R 1 485
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 650
R 1 650 R 1 485
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 650
R 1 650 R 1 485
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 202 Amarand Avenue, Menlyn Maine Residence 201, Waterkloof Glen, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcec397812b0fe10fe15fea9417f7270cc812ee1d55939e3e8e62d4d3f57f0fb670578774f09381ca4f296ba332d482b9a4d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 485 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 202 Amarand Avenue Menlyn Maine Residence 201 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -25.785882 28.282737

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang