Menlyn Maine Residence
Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 202 Amarand Avenue, Menlyn Maine Residence 201, Waterkloof Glen, 0181, Gauteng
-
Vanaf
R1 650R1 485 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Menlyn Maine Residence is 'n luukse selfsorgwoonstel vir 2 gaste in Menlyn Main in Waterkloof Glen, Pretoria.
Dié oopplan-woonstel het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.
Die kombuisie is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, wasmasjien-tuimeldroër en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n TV met DStv in die sitarea, asook Netflix en vinnige internet.
Veilige kelderparkeerplek is beskikbaar en gaste kan die swembad op die dak gebruik, 'n drankie by die skemerkelkiekroeg en 'n maaltyd by die restaurant op die sestiende verdieping geniet.
Menlyn Maine Residence is net 300 m vanaf die Menlyn Maine-sentrum met sy gimnasium, verskeie winkels en restaurante, die Sun Arena en Time Square Kasino.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Steve Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 19
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 202 Amarand Avenue, Menlyn Maine Residence 201, Waterkloof Glen, 0181, Gauteng
- Gaste dink Menlyn Maine Residence het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 202 Amarand Avenue, Menlyn Maine Residence 201, Waterkloof Glen, 0181, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang