Menlyn Maine Residences 811
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 202 Amarand Avenue, Menlyn Maine Residences 813, Pretoria, 0181, Gauteng
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Menlyn Maine Residences 811 is 'n moderne en luukse selfsorgwoonstel in die veilige Trilogy Collection in Waterkloof Glen. Hierdie stylvolle eenheid is perfek vir paartjies, vakansiegangers en sakereisigers.
Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor lugversorging, 'n koninggrootte-bed, ruim klerekasruimte en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne, badhanddoeke en swemhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-woonstel sluit 'n kombuis in wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n klein yskas, wasmasjien en tuimeldroër. Die leef- en eetarea bied gemaklike sitplek, 'n lessenaar met 'n stoel, 'n TV en gratis hoëspoed-WiFi.
Die leefarea maak oop na 'n balkon met sitplek, perfek om te ontspan en die uitsig te geniet. Gaste het ook toegang tot 'n gedeelde dakswembad, 'n restaurant op die 16de verdieping en veilige onderdakparkering.
Die woonstel word nie deur kragonderbrekings beïnvloed nie en is binne veilige loopafstand van SunBet Arena, Time Square Casino, Menlyn Maine Winkelsentrum, Cintocare Hospitaal, en ook naby Fairy Glen Hospitaal.
Hierdie eenheid kombineer gemak, styl en sekuriteit en bied die perfekte basis om Menlyn en die omliggende gebied te verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Ilana Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 202 Amarand Avenue, Menlyn Maine Residences 813, Pretoria, 0181, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 202 Amarand Avenue, Menlyn Maine Residences 813, Pretoria, 0181, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang