Menlyn Maine Residences 811
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 202 Amarand Avenue, Menlyn Maine Residences 813, Pretoria, 0181, Gauteng
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Menlyn Maine Residences 811 is 'n moderne, luukse selfsorgwoonstel in die veilige Trilogy Collection in Waterkloof Glen. Dit is ideaal vir paartjies, vakansiegangers en sakereisigers.
Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor lugversorging, 'n koningingrootte-bed, kasruimte en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne, badhanddoeke en swemhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-woonstel sluit 'n kombuis in wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n klein yskas, wasmasjien en tuimeldroër. Die sitkamer en eetkamer bied gemaklike sitplek, 'n lessenaar met 'n stoel, 'n TV en gratis hoëspoed-WiFi.
Die leefarea lei na 'n balkon met sitplek. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike dakswembad, 'n restaurant op die sestiende verdieping en veilige onderdakparkering. Die woonstel word nie deur kragonderbrekings beïnvloed nie en is binne veilige loopafstand van die SunBet Arena, Time Square Casino, Menlyn Maine Winkelsentrum, Cintocare Hospitaal, en is ook naby Fairy Glen Hospitaal.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Ilana Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 202 Amarand Avenue, Menlyn Maine Residences 813, Pretoria, 0181, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 202 Amarand Avenue, Menlyn Maine Residences 813, Pretoria, 0181, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang