Successfully reported
+19

Menlyn Maine Trilogy 813

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 202 Amarand Avenue, Menlyn Maine Residences 811, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Menlyn Maine Residences 813 is 'n moderne, luukse selfsorgwoonstel in die veilige Trilogy Collection in Waterkloof Glen. Dit is ideaal vir paartjies, vakansiegangers en sakereisigers.

Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor lugversorging, 'n koningingrootte-bed, kasruimte en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-woonstel sluit 'n kombuis in wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n klein yskas, wasmasjien en tuimeldroër. Die leef- en eetarea bied gemaklike sitplek, 'n lessenaar met 'n stoel, 'n TV en gratis hoëspoed-WiFi.

Die leefarea lei na 'n balkon met sitplek. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike dakswembad, 'n restaurant op die sestiende verdieping en veilige onderdakparkering. Die woonstel word nie deur kragonderbrekings beïnvloed nie en is binne veilige loopafstand van die SunBet Arena, Time Square Casino, Menlyn Maine Winkelsentrum, Cintocare Hospitaal, en ook naby Fairy Glen Hospitaal.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Ilana Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 202 Amarand Avenue, Menlyn Maine Residences 811, Pretoria, 0081, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 202 Amarand Avenue, Menlyn Maine Residences 811, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34c6635f66179386cc81d2d770f7f486082dbad32d8d553ae4f5d062f2973dd46c896541ee008625e1bf1ca99d030bb7e547?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 202 Amarand Avenue Menlyn Maine Residences 811 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.7858804 28.2827447
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang