Successfully reported
+13

Mentors Annex - B&B

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of N2 and St Francis Drive, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die landgoed is pragtig uitgestrek bo die dorpie Jeffreysbaai en is ook gerieflik naby die N2-hoofweg by die Jeffreysbaai-afrit geleë.

Daar word 8 privaat, ruim kamers aangebied, elk met en suite-badkamers. Die kamers lei na 'n groot patio wat oor die plaas uitkyk. Al die kamers is in dieretemas versier en gemeubileer met enkel- of dubbelbeddens, 'n yskassie en 'n koffie- en teeskinkbord. Daar is ook dubbel- en driepersoonskamers beskikbaar op versoek.

Die afstandtoegangshekke en veilige elektriese heining rondom die Landgoed sal bydra tot 'n veilige besoek en gemoedsrus terwyl jy jou verblyf geniet. Veilige, veldryparkeerplek is beskikbaar en die landgoed is te alle tye beveilig. Daar is 'n swembad, 'n speelgrond vir kinders en plaasdiere om die kinders te vermaak. Neem asseblief kennis dat die instansie nie troeteldiervriendelik is nie.

Mentors Annex - B&B is 2 km vanaf die Fountains Mall en 6,6 km vanaf die middedorp geleë. Ander besienswaardighede wat binne 4km - 7 km weg is, is die Jeffreysbaai Gholfklub, Jeffrey's Bay Skulpmuseum, Potters Place, Dolphin Beach en Die Walskipper Restaurant.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Lizel Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 192

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • Corner of N2 and St Francis Drive, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Mentors Annex - B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of N2 and St Francis Drive, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ca6ab13178312fc9b1b1adbf37525f849060277b1f36feef83d34d53ff96a96166e7f848d2e87b78291552a6f7e107f3c8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Corner of N2 and St Francis Drive Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.016968096566 24.890873878309
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang