Successfully reported
+238

Meraki Country Manor

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 26 Border Road, Sunrella AH, Lanseria, 1739, Gauteng
  • Vanaf R1 240 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Meraki Country Manor is in Sunrella AH geleë, net 8 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe en bied gaste 'n keuse van lieflike kamers.

Gaste kan 1 van 5 kamers met lugversorging bespreek; die Kalon, Kairos, Petrichor, Agalia, Calliah of Elysian. Elkeen van die kamers het hul eie ingange en het toegang tot die balkon en tuin. Die kamers is ingerig met koninggrootte-beddens en 4 kamers het en suite-badkamers met baddens en storte. Elkeen van die kamers is toegerus met 'n TV met beperkte DStv, WiFi-toegang, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n kluis.

Die kamers word daagliks skoongemaak en 'n wasgoeddiens is beskikbaar. Wekoproepe is ook op versoek beskikbaar. Ontbyt is by die tarief ingesluit en kan in die kamer, eetarea of tuin geniet word. 'n Ligte middagete of aandete is op versoek beskikbaar.

Gaste kan langs die swembad ontspan of 'n drankie op die stoep geniet na 'n lang dag. 'n Pendeldiens, sowel as druk- en fotokopieerdienste, is beskikbaar. Veilige parkeerplek is beskikbaar, en die gastehuis het toegewyde rookareas.

Verskeie besienswaardighede en doendinge kan binne 30 km se ry gevind word en sluit die Wieg van die Mensdom en die Sterkfontein-grotte, Leeu- en Safaripark, Renoster- en Natuurreservaat, Zip Line-toere, Monte Casino, Fourways Mall, en meer in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Gerda S
Saam met lewensmaat
5.0
Beste gastehuis, so naby aan lughawe. Jou motor is veilig. Wat 'n ongelooflike, netjiese gastehuis. Sal definitief weer hier tuisgaan.
Jun 2025
Nathaniel O
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Exceptional value for money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Pat W
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Baie goeie diens, skoon, netjies, lekker kos en veilig.
Mei 2025
Reginald C
Besigheidsreis
5.0
Pure elegance with a homely atmosphere. I loved my stay at Meraki. Firstly, they always updated me with all the relevant information be...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Nadia F
5.0
10/10 vir alles en so mooi in die paradys. Ons het ongelooflik lekker gebly! Rene en haar man is dierbare mense en die personeel. Ons sal weer daar ga...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 61

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 26 Border Road, Sunrella AH, Lanseria, 1739, Gauteng
  • Gaste dink Meraki Country Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 240
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 240
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 240
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 26 Border Road, Sunrella AH, Lanseria, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2M2Y4NzRiLWYwZWUtNDllZS1hODFiLTI4MTY0ZDBhZWE1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 240 per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 26 Border Road Sunrella AH 1739 Gauteng 021 201 8901 12:00-22:00 11:00 -25.952612988139 27.933314641586

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang