Successfully reported
+19

Merwe's Inn

Gastehuis
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Van Aswegen Street, Pionierspark, Windhoek, Khomas
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Merwe's Inn is in die stil voorstad Pionierspark in Windhoek geleë en bied aan gaste gerieflike gemeubileerde eenhede.

Gaste het 'n keuse tussen 8 eenhede waarvan almal 'n privaat ingang en slaapplek vir 2 tot 4 gaste het. Die eenhede beskik oor dubbelbeddens en enkelbeddens, of 'n kombinasie van die twee. Elke eenheid het ook 'n privaat badkamer.

Die eenhede het kombuisies wat elkeen toegerus is met 'n yskas, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Die meeste van die eenhede het lugversorging en 'n paar het braaigeriewe.

Veilige parkeerplek word voorsien en die eenhede word daagliks skoongemaak. Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar. Die gastehuis is toegerus met geslotekringtelevisie en die eienaars woon op die perseel.

Merwe's Inn is net 1 km van die Wanderers-sportgronde af en is net 'n klein entjie se ry vanaf die middedorp met sy verskeidenheid restaurante, winkels en historiese besienswaardighede. Gaste kan ook die Tintenpalast Tuine of die Nasionale Botaniese Tuine besoek vir 'n piekniek.

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 4 Van Aswegen Street, Pionierspark, Windhoek, Khomas
  • Gaste dink Merwe's Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Van Aswegen Street, Pionierspark, Windhoek, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAB2k6yu3H9WpiWYp3pRhIJEqnKVRKxECuLq7vsGfkCZPnqRzIzI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 4 Van Aswegen Street Pionierspark Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.594427207516 17.069956285717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang