Metanoia George
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 51 Knightsbridge Road, Kingswood Golf Estate, George, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Metanoia George is 'n lieflike toevlugsoord geleë binne 'n gesogte gholflandgoed in George. Met sy rustige atmosfeer en asemrowende omgewing, is hierdie moderne woonstel die ideale ontsnapping vir paartjies of enkelreisigers wat op soek is na 'n rustige wegbreek. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ingesluit, wat langer verblyf veral gerieflik maak.
Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Hoëgehalte handdoeke en linne word voorsien vir gemak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n enkelplaatstoof, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die oopplan-leefarea bied 'n gemaklike bank, eetkamertafel en 'n TV. 'n Omsetter voorsien krag aan die ligte, TV en WiFi tydens beurtkrag.
Hierdie knus woonstel kombineer moderne geriewe met skilderagtige uitsigte en 'n gerieflike ligging op die gholfbaan.
Let asseblief daarop dat troeteldiere nie toegelaat word nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Christelle Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 22
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 51 Knightsbridge Road, Kingswood Golf Estate, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Metanoia George het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 51 Knightsbridge Road, Kingswood Golf Estate, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang