Successfully reported
+95

MeTime Guest house & Self catering

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 13 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Boland Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R790 R711 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

MeTime bied selfsorgverblyf in die hartjie van Hartenbos. Ons is ideaal geleë binne stapafstand van die strand af. Dit is die perfekte basis vir 'n heerlike vakansie en te danke aan die matige klimaat bied dit 'n wonderlike vakansiebestemming regdeur die jaar. Hierdie verblyf het 'n sonkragstelsel, omsetter en 'n rugsteunbattery wat ondersteuning tydens kragonderbrekings bied.

Ons bied verblyf in 3 gesinskamers wat elkeen met 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed ingerig is, en 2 dubbelkamers met 'n koningingrootte- of koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Al die slaapkamers het en suite-badkamers, 'n yskassie, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. Verder is daar 'n toegeruste gemeenskaplike kombuis, sit- en eetarea, en waskamer.

Die tuin bied 2 braai-areas met oorgenoeg sitplek wat jou sal noop om die warm aande aan die kus met 'n vleisie op die kole deur te bring. Daar is oorgenoeg veilige parkeerplek vir geregistreerde gaste en besoekers met geslotekringtelevisie en eksterne straalsekuriteit.

Dié omgewing bied ook 'n hele rits doendinge wat jy oor die hele vakansietydperk kan aanpak. Daar is iets vir ieder en elk, jonk en oud. Van putt-putt, swem en vertonings deur bekende sangers tot die groot versameling stalletjies wat enigiets bied van tradisionele handgemaakte geskenke tot eksotiese parfuums en speserye.

In die omliggende area sal jy nog doendinge vind wat in almal se smaak val.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 110 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Anna S
5.0
Het die paar dae geniet. Die verblyf was baie lekker, geen probleem gehad.
Jul 2025
Ivan S
Gesin met klein kinders
5.0
Friendly service. Well located, friendly service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Joe-louis P
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties gewees. Ons kuier was heerlik rustig en dit was veilig, sal naby alles geleë, so sal enige tyd weer bespreek.
Feb 2025
Corne P
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Vriendelik. Skoon. Goeie ligging. Ons het baie lekker gebly. Rico het ons hartelik verwelkom met ons sleutels en was baie hulpvaardig. Die een...
Sien meer
Nov 2024
Elisma C
Saam met lewensmaat
4.8
Dit het gevoel of ons by ons eie huis gekuier het! Is mal oor Me Time en sal weer. Dit was baie lekker, ons gasheer was deurlopend vriendelik en baie ...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 110

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 10 Boland Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink MeTime Guest house & Self catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R790
R 790 R 711
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R790
R 790 R 711
per nag (plek vir 2)
Vanaf R790
R 790 R 711
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Boland Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa2cbe92a2d844b184636679d4ef8076c616ba255016ee16cf0e56a80063fe6a631c1f421e2ebe1a00426e789bacb90a644d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R790 nouVanaf R711 per nag (plek vir 2) 110 5 1 5 10 Boland Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.131739222383 22.109730839657

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang