Successfully reported
+37

Meurant

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Meurant Street, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
  • Vanaf R760 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Meurant bied gasteverblyf en is geleë aan die buitewyke van Riversdale. Die eiendom is ideaal geleë naby die dorp se geriewe en die N2-snelweg.

Verblyf by Meurant Selfsorg Gesinskothuise bestaan uit 'n vrystaande kothuis wat 2 tot 6 persone kan akkommodeer en 3 privaat ateljeewoonstelle wat langs mekaar is. Hierdie oulike eenhede bestaan uit 'n oopplan-leefarea of aparte slaapkamers, 'n privaat badkamer en 'n kombuisie of goed toegeruste kombuis wat die nodige toestelle bevat om maaltye te kook.

Twee van die eenhede beskik oor 'n braai-area vir gaste om te gebruik. Die eiendom bied ook veilige parkering vir voertuie. Daarbenewens het die eiendom 'n nabygeleë koffiewinkel, geleë op gemaklike fiets- en drafroetes en ongeveer 4 km van die Riversdale Gholfklub af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 176 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Riette V
Saam met lewensmaat
5.0
So rustig soos dit net op 'n plaas kan wees. Die verblyf was uitstekend. Baie netjies en alles is so rustig.
Sep 2025
Bernadette J
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, vriendelik, skoon sommer alles. Dit was baie lekker om by Meurant te kon oorslaap. Sal vir seker weer by hulle inklok as ons in daai rigting ...
Sien meer
Jun 2025
Nicole L
Saam met lewensmaat
5.0
A home away from home. We had a relaxing stayover on route to the Cape Town Cycle Tour. Meurant was the perfect relaxing stay after a b...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Jenny M
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely country stay. Pleasant stay with hospitable owner.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Cole G
Besigheidsreis
4.8
Simple, quiet, peaceful. The garden cottage/room was everything it needed to be, and the location of the accommodation is well placed o...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 176

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 2 Meurant Street, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Meurant het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 760
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 760
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Meurant Street, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA092117519dd3fcc6d308a501eeb408054c6d721256d3618986fcf71410232b8bc3652817add8be6a79cf88188e833f0f5aea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag, vir 2 mense 176 5 1 5 2 Meurant Street Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.090172348766 21.264858244048
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang