Successfully reported
+18

New Lodge

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Polkadraai Street, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R999 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

New Lodge bied gemaklike gasteverblyf in die stil voorstad Pellissier, Bloemfontein, wat dit 'n ideale opsie maak vir beide sakereisigers en vakansiegangers wat gerief en ontspanning soek.

Die lodge bied gaste 'n keuse van 5 individueel versierde kamers, elk gemeubileer met 'n koninggrootte bed wat op vooraf versoek by die gasheer in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer, 'n platskerm-TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale, sowel as 'n lessenaar en stoel vir ekstra gemak.

Ideaal geleë teenoor die Windmill Casino, is New Lodge naby die middestad en Bram Fischer Internasionale Lughawe, wat maklike toegang tot vermaak, inkopies en hoofreisroetes bied, perfek vir 'n gemaklike en gerieflike verblyf in Bloemfontein. Met jou voertuig veilig geparkeer, is 'n rustige nagrus in Bloemfontein byderhand.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Resensies

3.2/ 5

Gebaseer op 5 resensies


Netheid
3.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
2.8
Diens
1.8
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.3/5

Musa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 22 Polkadraai Street, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink New Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 999
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 999
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 999
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Polkadraai Street, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfdd8a3176fdc067b6db342463d6d1ab24c1e727ef9c9019cc8edd7ebe7427b8731b4c904df2b76889debba8caf44865ab99b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R999 per nag (plek vir 2) 5 5 1 4 22 Polkadraai Street Pellissier 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.169152127546 26.177841853892

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang