Successfully reported

Mhlati Guest Cottages

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Thandekile M
1 nag
5.0
Aug 2025

Perfect. The place is so nice to stay, it's quiet and beautiful. We were welcomed so nicely. The condition of the guest house is perfect, and we also had a nice breakfast. I will come back again. I will recommend someone to visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Ons kon laat inklok en vroeg weer vertrek. Die oorslaap het goed verloop. Die eenheid is ruim en goed ingerig, met alles wat 'n mens nodig het. Lekker oorslaap op pad KNP toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius D
1 nag
5.0
Apr 2025

Rustige stil atmosfeer en vriendelike personeel. Gerieflike oornagverblyf met vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeremy
Mhlati Guest Cottages
Thank you very much for your review, Marius. Here's hoping you will be back soon. Hope that you had a great and peaceful trip in Kruger.

Fred S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Enjoyable. Well equipped, comfy, relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco M
1 nag Besigheidsreis
4.2
Aug 2025

Kamer se dekor was uitstekend en dra tot 'n aangename verblyf by. Aangename verblyf tydens 'n sakereis.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Louis B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Uitstekend! Baie lekker, mooi skoon kamers, vriendelike gasheer en personeel en was baie behulpsaam. Smaaklike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannine M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Heerlik gebly. Mhlati Cottages is gerieflik naby aan die Malelane-hek van die wildtuin en die Malelane gholfklub in 'n sekuriteitsarea geleë. Ons het in die Elephant-eenheid gebly wat 'n aparte sitkamer het. Die eenhede is baie gerieflik ingerig, skoon en netjies. Jeremy was 'n vriendelike gasheer en die ander personeel was baie vriendelik en die diens was uitstekend. Die ontbyt wat ingesluit is by die tarief, was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeremy
Mhlati Guest Cottages
HI Jannine, baie dankie vir jou resensie. Ek waardeer dit. Ek is so bly dat julle mooi hierso gebly het en dit so gerieflik gevind het. Ons doen ons beste. Ek hoop ons sien julle gou weer. Groete Jeremy en Mhlati Guest Cottages span

Dewet S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Sep 2021

Kruger for the weekend Great proximity to Malelane Gate. Friendly, welcoming service. Beautiful and comfortable rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jeremy
Mhlati Guest Cottages
Thank you very much for your lovely review. We constantly seek to exceed expectations. Hope we will see you again soon. Kind regards Jeremy

Ronel B
1 nag Saam met vriende
4.4
Des 2021

Baie lekker gebly. Geen TV in die kamer nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Graeme M
1 nag
4.0
Des 2019

Soet en suur. Mhlati Guest Cottages is slegs 2 km weg van die Malalane-hek so daar is maklik en vinnige toegang tot Krugerwildtuin.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jeremy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 716
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 716
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 716
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 9
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 206 Tambotie Street, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42d602ce34cd2dd10699c1dac0f32bc4dce3ecfa28ffa0c2807e1a586514d87c3ac9d4b0018be6a3ac9a4ec3f6255c624d2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 716 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 206 Tambotie Street Mhlatikop 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.471761985122 31.551487147808

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang