Successfully reported
+19

Mi Casa Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 Smuts Drive, Vanes Estate, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 003 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mi Casa Guest House is in die hartjie van Uitenhage geleë, sowat 35 minute vanaf Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe en Addo Olifant Nasionale Park. Mi Casa is in 2006 ontwerp en gebou as 'n gastehuis en 'n konferensiefasiliteit, en is ideaal vir korporatiewe of privaat funksies.

Verblyf word gebied in standaard en luukse en suite-kamers. Die executive-suites het aparte ingange, die luukse kamers het lugversorging, en al die kamers is toegerus met TV's met sekere DStv-kanale, linne en handdoeke, en tee- en koffiemaakgeriewe. Wi-Fi is ook beskikbaar. Die gastehuis bied ook 'n pendeldiens na en van Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe, veilige parkeerplek en wasgoedgeriewe. Ontbyt en aandete is ook beskikbaar.

Konferensiepakkette is beskikbaar vir voldagkonferensies en halfdagkonferensies, sowel as allesinsluitende konferensies. Bykomende dienste sluit spyseniering vir konferensies en multimedia-huur vir klank- en videotoerusting in.

Die gastehuis is ideaal vir troufoto's en wittebrood-wegbreek. Besienswaardighede in die omliggende gebiede sluit Jeffreysbaai en Boardwalk Casino and Entertainment World in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Cathy C
Besigheidsreis
5.0
Dit was aangenaam en gerieflik. Ek het lekker gebly, dankie.
Jun 2025
Andre W
Besigheidsreis
5.0
Very good. Magnificent - Charmaine and staff are super friendly. Rooms are super clean, and meals were very good.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Marlo A
Besigheidsreis
5.0
Veilig, netjies en uitstekende diens! Kan definitief aanbeveel, personeel baie behulpsaam en gaaf! Veilige parkering.
Apr 2025
Marie S
Saam met lewensmaat
4.2
Diens was gaaf. Baie lekker gebly hier.
Mrt 2024
Rt D
Saam met lewensmaat
4.0
Will not go back. The place is clean, not a five star! I was forced to pay for breakfast having not ordered it. The supervisor on shift...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rochè Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 47 Smuts Drive, Vanes Estate, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
  • Gaste dink Mi Casa Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 003
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 003
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 003
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 Smuts Drive, Vanes Estate, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e05fa299cb936ea2afba42c3239489a803753e914c3ad11965d3fef1d08f6e750bb62f60edb77cb0a92eadfa2ba823d1e79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 003 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 47 Smuts Drive Vanes Estate 6229 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.733691 25.421857

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang