Successfully reported
+53

Mi Vida Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Abrahamson Avenue, Flamwood, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mi Vida Guesthouse laat jou die rustige omgewing geniet wanneer jy probeer om die bruisende stadslewe te ontsnap.

Dié gastehuis het 5 stylvolle en knus oornagkamers. Drie van hierdie gastekamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed, die derde het 2 enkelbeddens en die vierde het 'n stapelbed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n TV, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi in elke kamer.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike boma-area wat braaigeriewe insluit.

Slegs die Blommekamer en Skoenlapperkamer kan kinders op 'n slaapbank akkommodeer. Slegs 2 volwassenes per kamer word toegelaat.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Susan M
Besigheidsreis
5.0
I will definitely book again soon. A beautiful clean place with a friendly host. Photos on the site do not do it justice. 100% worth it...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Pieter D
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik. Het lekker gebly. Kamer is goed uiteengesit.
Sep 2025
Carika E
Gesin met tieners
5.0
Netjies, moderne, gemaklike verbluif! Baie dankie vir jou vriendelike, puik diens! Ons het baie lekker gebly by julle. Kamers en beddens is gemaklik, ...
Sien meer
Sep 2025
Tracy B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Ons het baie lekker gebly, die kamer is mooi skoon en beslis baie mooier in persoon as op die foto's. Sal enige tyd as ons weer deur Kler...
Sien meer
Sep 2025
Ilana V
5.0
Skoon. Vriendelik. Perfek. Heerlik! Vriendelik en pragtig!
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Esme Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 14 Abrahamson Avenue, Flamwood, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Gaste dink Mi Vida Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Abrahamson Avenue, Flamwood, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc959e3aef7f441771bf778d7ab7daf7f6d396e74e1415caf9582e9d979b8365dc80db60d3376474a25b3d1d0f2d4f202b97d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 14 Abrahamson Avenue Flamwood 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.842061894818 26.678741944057
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang