Successfully reported

Mia Amore

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Anri W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Goeie, rustige verblyf. Baie netjiese verblyf in 'n rustige gebied. Gasvrou is baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francien A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustig, netjies, vriendelike diens, alles wat nodig was, was beskikbaar. Baie lekker gebly. Spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine D
1 nag
5.0
Aug 2025

Hoogs aan te beveel. Mia Amore is uit die boeke uit, en Delmie 'n gasvrou duisend! Die eenheid is silwerskoon, goed versorg en gerieflik toegerus met alles wat mens nodig mag kry. Keurige dekor, ruim spasie en 'n baie gemaklike bed met linne en kussings van topgehalte dra by tot 'n algehele lieflike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francien A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Perfek. Baie lekker. Rustige omgewing. Snoesig. Ideaal vir oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlon M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Peaceful, clean and comfortable. It was lovely, pleasant and peaceful. The accommodation was very well equipped for all our needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Die heel beste. Delmie is 'n ongelooflike gasheer! Wat 'n onvergeetlike kuier by een van die mees gemaklike plekkies onder die Afrika-son. Baie gemaklike bed, heerlike warm komberse en alles wat jy nodig het vir 'n vinnige inloer vir 'n gemaklike nagrus. Die dekor is selfs mooier in persoon as op die foto's en ek sal dit keer op keer voorstel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kyle S
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Amazing. Love the area, very peaceful and calming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rouxle S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Netjies en alles wat ons nodig gehad het. We had a lovely stay at Mia Amore, a friendly host and will recommend to anyone! Thank you for hosting us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Duffy S
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Uitstekend lekker. Alles was van die begin af perfek 100% sonder om te sukkel, ek hou nie van sukkel of op en af heen en weer nie. Mia Amore se WhatsApps was op tyd perfek in detail en sy het vir seker gemaak dat alles in plek was. Het versoek vir braai geriewe en sy het tot ons hout laat pak, reg vir aansteek. Love love Mia Amore, sy sal ons baie gou weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda D
1 nag Gesin met tieners
4.8
Aug 2025

Ons kuier was fantasties. Ons het heerlik oorgeslaap by Mia Amore. Alles was gerieflik, vreeslik netjies en stylvol. Die gasvrou het ons selfs uitgehelp met 'n ekstra slaapplek vir my seun. Ons sal enige tyd weer daar oorbly en aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Delmie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Berg Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9d1634b53147266050a739dbb0131322b3266ea60b6a6ae35b8349d654d15e4850c6ba33424768f9bb427765d90f2164204?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 4 Berg Street Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.2272201367 19.420659638424
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang